Slightly Nutty - Coffee Shop & Conference Venue

WEDDINGS, CONFERENCES, COFFEE SHOP, POTTERY STUDIO, KIDDIES PARTIES & TEAM EVENTS

News Blog

Christmas Menu and News

Posted on November 26, 2009 at 4:19 PM

Hallo almal,


Slightly Nutty is oop vir besigheid die hele Desember en ons sien uit daarna om al ons ou vriende weer hier te hê. Vir al diegene wat nog nooit hier was nie - ek weet nie wat om te se nie, maar julle kan niks verloor om net een keer julself te bederf en te kom kyk hoe lykdit hier by ons nie. 


Onthou ons webwerf vir foto's (Photo Gallery) en 'n kaart (How To Find Us).


Dan:  Eerskomende Sondag bedien ons lamspit, aartappelgereg, tuisgebakte brood,slaai en nagereg vir net R70 per persoon. Weereens is daar 2 oulike kitaarspelers watagtergrondmusiek verskaf van 12 tot 2.  Ek weet regtig nie by watter ander plek 'n mens so lekker kan eet vir net R70 per persoon nie.


Bederf nou maar jou vrou of man die Kersdag.  Kersfees is gewoonlik warm, mens werk jouself heeljaar sat - wie't nou lus om te staan en kook as jy saam met die familie kan ontspan? Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom, want Slightly Nutty bedien Kersdag 'n 4-gang maal teen R190 per persoon.


Spyskaart (verskoon die Engels):

Hors D'Oevre  - Crumbed Mushrooms with tartar sauce

Starter             - Fruity Prawn Skewers

Main                - Lamb Spit Roast                            

                          Stuffed Chicken Breasts

                          Roasted Potatoes

                          Creamy Spinach

                          Marie's Infamous Pasta Salad

                          Deluxe French Salad 

Dessert           - Vanilla Chocolate Cups filled with Slightly Nutty's

                              Decadent Dessert   


Groete en mooi wense,

Rudi

Categories: None

Post a Comment

Oops!

Oops, you forgot something.

Oops!

The words you entered did not match the given text. Please try again.

5 Comments

Reply Stefan
2:51 PM on March 2, 2010 
Jis ek kan nie wag om by julle plek te eet!
Reply Nikki
2:02 AM on February 18, 2011 
Hi !

Ek wil net weet of jul etes bied op Sondae?
Reply Michaelpauro
8:22 AM on October 11, 2017 
http://cialisnewpilles367.com - synthroid information center
, hello and buy!, hello and buy!
Reply Michaelpauro
4:16 AM on October 13, 2017 
http://onlinenewpharma365.com - medication in canada PC5D
, hello and buy!, hello and buy!
Reply Michaelpauro
6:43 AM on October 13, 2017 
http://onlinenewpharma365.com - applied learning specialism
, hello and buy!, hello and buy!